Kuns op JOU skerm in JOU taal

Kunspieksel(s) bied jou 'n kans om oor kuns in Suid Afrika te lees en skryf - in Afrikaans. Gesels saam en wys ons jou kreatiewe werk!
February 8, 2010 at 6pm to March 5, 2010 at 7pm – AVA (Assosiase vir Visuele Kunste)
February 12, 2010 from 4:30pm to 8:30pm – Haas
Gesels.
Bespreek.
Deel.
Skryf.
Antwoord.
Debateer.
Welkom! Skryf 'n nota, skryf 'n gedig, vertel ons 'n storie, deel 'n gebeurtenis of gee jou opinie. Hierdie is 'n spasie vir jou om te gebruik...so gebruik hom. Druk regs bo op 'Write a note' of kliek hier bo op 'All Notes' om ander s'n te lees.
… Continue
Created by Janet Botes Nov 1, 2009 at 6:44pm. Last updated by Janet Botes Nov. 8, 2009.
Ek is alleen by die huis. En dis nadat ek van die Nag van 'n 1000 tekeninge af teruggekom het. Sjoe!! Daar was 'n magdom mense en nog 'n groter magdom tekeninge! Wag, dalk moet ek nie nou tik nie. 'n Effense hoeveelheid te veel alkohol in my bloedstroom en 'n erg alleen-gevoel omdat manlief nogsteeds by die studio is en laat werk... Maar wat. Dis eintlik nog vroegaand, slegs 9:42 pm en ek sit nou voor die rekenaarskerm opsoek na die laaste bietjie dag wat oor is, wat ek nie eens kan vasvang op '… Continue
Created by Janet Botes Nov 5, 2009 at 10:15pm. Last updated by Janet Botes Nov. 8, 2009.


Het jy 'n idee vir 'n noemenswaardige en fantastiese groepsuitstalling? Gooi jou idees hier en kom ons laat die dinge gebeur, jong!
Started by Janet Botes Feb 2.
Gooi al jou briljante idees, voorstelle en raad vir Die Kunspieksel(s) Netwerk en projekte HIER! 'n Paar van die goed wat met Kunspieksel(s) beoog word vir die toekoms is die volgende: - 'n Afrikaan…
Tagged: help, gee, idees, dinkwerk, voorstelle
Started by Janet Botes Nov. 1, 2009.
In gallerye, op die internet, op straat, in jou huis.... Watter tipe kuns wil jy MEER van sien?
Started by Janet Botes Nov. 1, 2009.

Gaan loer gerus in by Haas in Rosestraat in die Bo-Kaap. Ek het daar ingeloer en was sommer baie geinspireërd toe ek daar uitstap! Fotografie, keramiek en skilderye word teen die muur en op rakke uitgestal in 'n skoonwit spasie vol ander interessa
… ContinuePosted by Janet Botes on February 7, 2010 at 6:00pm

Posted by Janet Botes on February 2, 2010 at 8:04pm

Posted by Janet Botes on December 6, 2009 at 10:20am

© 2010 Created by Janet Botes on Ning. Create a Ning Network!